tag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.comments2016-07-20T13:13:37.336+02:00PlaneethoppertjieFrancois Cilliershttp://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comBlogger52125tag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-19292679760707212492016-07-20T13:13:37.336+02:002016-07-20T13:13:37.336+02:00Nice post. I learn something totally new and chall...Nice post. I learn something totally new and challenging on websites I stumbleupon on a daily basis. It will always be interesting to read through content from other writers and use a little something from their web sites.Toner zamiennikhttp://nowytoner.plnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-4378667921512999562012-04-30T19:18:15.770+02:002012-04-30T19:18:15.770+02:00Hi Francois,
Wil jy anargie lees/gesels? Kom besoe...Hi Francois,
Wil jy anargie lees/gesels? Kom besoek dan my blog - Anargisme by wordpress.

Groete,
KanwilsalAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-71226639437412827682011-08-20T11:36:22.594+02:002011-08-20T11:36:22.594+02:00Hiervan het ek nou baie van gehou. Ek dink dit sal...Hiervan het ek nou baie van gehou. Ek dink dit sal beslis 'n groot impak op die samelewing he^ as ooglopende ouderdomsverskille, soos vandag die geval, nie meer ooglopend sigbaar is nie.

(Dit was altyd vir my vreemd hoe matrieks so maklik neerhalend kan wees teenoor graad 8's en tweedejaars teenoor nuweling-eerstejaarstudente - hoe gelyke menswaardigheid by baie mense in 'n hie:rargie van ouderdom gesetel is.)

Wat wel belangrik is, vermoed ek, in 'n we^reld waar langerlewende mense gedy, is dat daar sosiale sisteme in plek gestel word wat ons almal lei daartoe om darem oop te bly vir nuwe dinge en om aan te hou leer. Ons is maar 'n lui spesie soms wat mettertyd minder wil dink omdat ons dink dat ons alles alreeds weet.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-74508528362468184012011-03-15T13:39:58.412+02:002011-03-15T13:39:58.412+02:00Miskien die soort vriendskap?:
http://www.youtube....Miskien die soort vriendskap?:
http://www.youtube.com/watch?v=Yo7lxuwLC9IAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-33329476015117717682011-03-07T14:31:54.148+02:002011-03-07T14:31:54.148+02:00Jy's op die regte spoor, ja. :) Watter hemelli...Jy's op die regte spoor, ja. :) Watter hemelligame lyk of hulle heeltyd knipoog? Sterretjies, natuurlik!Francois Cilliershttps://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-49123631133814604702011-03-03T13:24:42.283+02:002011-03-03T13:24:42.283+02:00Sjoe. Klink soos die verhouding tussen die son, st...Sjoe. Klink soos die verhouding tussen die son, sterre, maan, aarde en heelal. Ek kan net nie my vinger presiers daarop sit nie.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/05158947073630111453noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-66392054582573127582010-06-02T13:22:56.196+02:002010-06-02T13:22:56.196+02:00Interestingly I just read the following paragraph,...Interestingly I just read the following paragraph, which touches on the same topic:

Okinawa is the focal point of the security treaty between the US and Japan which has balanced military power in north-east Asia since World War II.

Under the pact, Japan - which is prevented from maintaining a war-ready army by its constitution - subsidises the US military presence while the US guarantees Japan's security.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-37193086364845013452009-12-09T15:54:22.298+02:002009-12-09T15:54:22.298+02:00Ai, ek is so lief vir Calvin and Hobbes.
@mnrmull...Ai, ek is so lief vir Calvin and Hobbes.

@mnrmuller: dis vir my altyd opvallend hoe mens dinge soms meer intens waardeer nadat dit gebeur het. Ek probeer dikwels vir my self sê : "Hierdie is NOU een van daai oomblikke wat ek nog oor nostalgies gaan word..."Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-58360816677273269432009-12-09T15:53:05.993+02:002009-12-09T15:53:05.993+02:00This comment has been removed by the author.Unknownhttps://www.blogger.com/profile/00878392743774935725noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-15441674725485470922009-10-13T14:29:01.709+02:002009-10-13T14:29:01.709+02:00Hoe mis ek nou ons roadtrip-tyd!Hoe mis ek nou ons roadtrip-tyd!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-88442015868246343542009-09-03T23:58:12.832+02:002009-09-03T23:58:12.832+02:00Thanks FrancoisM. I'm glad you liked it. I was...Thanks FrancoisM. I'm glad you liked it. I was going for entertaining. ;)

With regard to stealing from the Earth, I tend to lean towards the system of natural laws, and in particular, the law of conservation of energy (and all its relatives). In that context, if you take something without giving back something of at least equal value, you are effectively stealing. I have no problem with someone taking minerals from the ground, but the essence of the action is still the same. You are taking ownership of something that does not intrinsically belong to you and then gaining "free" wealth from it. In reality, none of us can ever own anything on this Earth, even though we fabricate the idea of ownership. The only thing we have that is vaguely related to ownership, is the amount of effort we expend to accomplish a certain task (such as plucking fruit from a tree or digging gold from a mine). Of course, you may argue that you pay the Earth in blood and sweat, but the value of your energy expenditure is not necessarily comparable to the value of the resources that you acquire. In a later post, I'll discuss how I see the role of energy in economics.

Hehe, yeah, I guess I was a bit devious in choosing the title for this entry. I'm not sure that I am the correct person to be giving advice on wealth creation, and the methods and techniques available for that purpose are seemingly endless. The best I can probably do, is give advice on how to maintain your wealth. But, I do hope that by sharing my understanding of the fundemental conepts of economics (on which wealth creation relies), you will gain a better idea of how to approach your own wealth ceation activities, and comprehend its consequences.Francois Cilliershttps://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-26940882041222468672009-09-01T17:08:28.048+02:002009-09-01T17:08:28.048+02:00Interesting and entertaining post on a plausible o...Interesting and entertaining post on a plausible origin for the concept of money.

Under which system of law do you call the harvesting of natural resources "stealing"? Stealing implies rightful ownership, and that is a bit of a theological/moral issue where "the Earth" is concerned.

Also: I'd like you discuss the creation of wealth as a distinct topic, quite separate from the creation of money. It's the former which I find more interesting.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-56252871958315759672009-08-11T23:57:29.267+02:002009-08-11T23:57:29.267+02:00Skitterend! Dankie vir die opmerkings Eben (oftewe...Skitterend! Dankie vir die opmerkings Eben (oftewel, Meneer Niemand). Ek geniet dit om te hoor wanneer ander mense my skeppings ook nuttig vind.

Ek moet jou egter daarop wys dat ek nie besig is om fiksie te skryf nie. Alles op hierdie blog het betrekking tot werklike ontdekkings. So nou en dan sal ek iets ingooi oor wetenskaplike teorië, maar sulkes word nogtans onderwerp aan werklike eksperimentering. Nietemin, ek hou in elk geval meer van fiksie wat gebasseer is op realiteit, eerder as verregaande onmoontlikhede. Ek het self ook 'n idee vir 'n boek in hierdie genre waaraan ek so nou-en-dan torring. Ek sal egter Mnr. Muller se hulp benodig om aan die Afrikaanse weergawe interessante, kleurvolle beskrywings te gee.

Die woordeskat kom vir my meestal heel maklik (tog soms 'n bietjie uitdagend), te danke aan my tegniese agtergrond en kritiese beoordeling van taalgebruik (iets wat ek by koshuisvriende aangeleer het). Ek hoop my inskrywings kan jou darem effens help.

Ek dink dis 'n blink voorstel om iets soos 'n motorhuis in die ruimteskip in te bou waarin jy 'n SUV-tipe veelvoudige-terreinvoertuig kan aanhou. Bonuspunte as ons dit kan regkry om 'n praktiese vlieënde motor te maak (dis egter nog bietjie fiksie vir my). 'n Rondryvoertuig is wel van sekondêre belang (ons kan mos rondloop ook), maar ek twyfel of ek ons planeet sal wil verlaat sonder een.

Die navigasiestelsel sal inderdaad al die nodige sensore insluit om planete te verken. Die sekerheidstelsel sal 'n radar gebruik om te keer dat ons in ruimteklippe vasvlieg. Die beheerstelsel sal verseker meestal outomaties wees (soos ek grappenderwys verwys het na HAL uit die fliek Space Odyssey). Ons sal bloot die beheerstelsel bestuur deur bv. bevele te gee vir waarheen ons wil gaan of waar ons wil land, of hoe warm die badwater moet wees.

Ek vermoed julle dink dat my ruimteskippie baie groot moet wees vir al die voorrade wat saamgesleep moet word. Ek is egter van mening dat as ons enigsins 'n aandryfstelsel ontdek wat ons na ander sterre kan neem, dan sal ons waarskynlik nooit meer as 'n week in die ruimteskippie hoef te oorleef voor ons by ons bestemming kom nie. Ek sou dus gemaklik wees met 'n maand se voorrade sodat ek darem kan terugkom by die huis en ook nog 'n bietjie kans het om verkenning te doen. En met herwinningstoestelle kan die totale gestoorde voorrade ook minder plek inneem.

Ons sal wel groter skippies benodig as ons verder wil reis op 'n slag, tot die dag dat ons genoeg kolonies met handelsposte gestig het.Francois Cilliershttps://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-20961486373190836322009-08-11T19:19:30.476+02:002009-08-11T19:19:30.476+02:00Wat dink jy van 'n kleiner voertuigie waarmee ...Wat dink jy van 'n kleiner voertuigie waarmee mens die onmiddelike area rondom jou ruimtetuig kan verken. Dit kan soos 'n vierwiel aangedrewe dik rubberband tipe ding wees vir planeet oppervlaktes, en dan 'n tipe kleiner, meer beweegbare ruimtetuig waarmee mens vir kort vlugte om die groot skip kan gaan. Ek glo ook dat jou ruimteskip nie meer 'klein' is nie. Dit sou energie spaar om 'n kleiner weergawe aanboord te he vir die kleiner verkennings. Het jy radar/sensors om planete of hemelligame mee te skandeer, op te spoor? 'n Outoloods modus is ook 'n vanselfsprekende byvoeging, omdat atmosferiese indringing so 'n gevaarlike en komplekse proses is.Eben van Renenhttps://www.blogger.com/profile/04461079683743190359noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-10441499852512909282009-08-09T22:17:45.816+02:002009-08-09T22:17:45.816+02:00Hou asb. aan met die skryf van wetenskapfiksie in ...Hou asb. aan met die skryf van wetenskapfiksie in Afrikaans. Ek is op die oomblik besig om 'n boek (wetenskap fiksie) te voltooi, en ek kry maar min hulp met die woordeskat synde daar so min wetenskapfiksie in Afrikaans is.
Sal van nou af meer 'n draai hier kom gooi.
Groete vanuit KanadaEbennoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-77852708144566763502009-07-15T22:15:34.231+02:002009-07-15T22:15:34.231+02:00Hehe nee wat, met die hedendaagse tendens van minu...Hehe nee wat, met die hedendaagse tendens van minuaturisering, dink ek nie veel groter as 'n standaard (miskien 2-verdieping) huis nie. Ok, dalk met die tuin area ingesluit.

Bygesê: dit sal seker effens groter moet wees as 'n tipiese middelklashuis, met die ekstra komponente soos 'n aandryfstelsel en kos/water/lug stoorplek wat tipies nie in 'n konvensionele huis gevind word nie.

Terloops: ek het ontdek dat ek wel 'n belangrike punt in my lysie uitgelaat het. Kan iemand raai wat dit is?Francois Cilliershttps://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-83160948913250974622009-07-15T12:14:12.615+02:002009-07-15T12:14:12.615+02:00Weet darem nie of jy so met verkleinwoorde na jou ...Weet darem nie of jy so met verkleinwoorde na jou ruimtewoning kan verwys nie; klink my dit moet huge wees om dit lewensvatbaar te maak.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-40026925249672755692009-05-27T15:22:35.656+02:002009-05-27T15:22:35.656+02:00Aha, gaaf om te sien jy kom darem wel mettertyd by...Aha, gaaf om te sien jy kom darem wel mettertyd by my e-posse uit ;)

Sterkte met die inhalery!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-71310954847505666172009-04-14T17:21:00.000+02:002009-04-14T17:21:00.000+02:00Tyd vlieg.Tyd vlieg.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-13967498081392125492009-04-08T22:04:00.000+02:002009-04-08T22:04:00.000+02:00Dankie rosalindfranklin, en baie welkom.Persoonlik...Dankie rosalindfranklin, en baie welkom.

Persoonlik vind ek planete meer interessant, alhoewel ek tog ook die waarde daarin verstaan om kleiner klippies soos komete te bestudeer (soos Stardust getaak was om te doen). Maar dis waar wat jy noem: eintlik is hulle almal baie belangrik. :)Francois Cilliershttps://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-29874272452990051282009-04-06T10:03:00.000+02:002009-04-06T10:03:00.000+02:00:) bly ek kan nuwe reisigers na dié ruimte toe bri...:) bly ek kan nuwe reisigers na dié ruimte toe bring!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-46294707395543638772009-03-29T16:41:00.000+02:002009-03-29T16:41:00.000+02:00baie koel blogg, ek sal sekerlik weer kom kuier. e...baie koel blogg, ek sal sekerlik weer kom kuier. ek het via mnr muller het aangeland. ek stem keppler is net soos stardust en al die ander baie belangrik.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-80891142830911520092009-03-17T13:43:00.000+02:002009-03-17T13:43:00.000+02:00Weereens interessant! Sal 'n rukkie vat om al die...Weereens interessant! Sal 'n rukkie vat om al die skakels uit te check.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-25179440098191210102009-01-22T22:04:00.000+02:002009-01-22T22:04:00.000+02:00FrancoisM: Dankie. :) Ek dink ook dis beter dat on...FrancoisM: Dankie. :) Ek dink ook dis beter dat ons die impak bestuur - as ons op die ou end kan uitwerk hoe om dit reg te doen. As ons nie hier was om die bestuurwerk te doen nie, sou daar waarskynlik in elk geval weer een-of-ander-tyd 'n massa-uitwissing gebeurtenis gewees het, want diere het ook die vermoë om te veel te word en natuurlike bronne uit te put.

MnrMuller: Jy's reg. Ek het al vantevore gewonder hoe die wêreld sou wees as ons almal soos boesmans kon lewe.

Die mense van die oorspronklike San kultuur weet hoe om op te let na die gevolge van hul gebruik van die natuur se bronne. Hulle neem nooit meer van die land as wat nodig is nie. En, as hulle bv. 'n bokkie skiet om te eet, sal hulle selfs so ver gaan as om dankie te sê aan die bokkie se gees dat hy sy lewe moes prysgee sodat hulle kan voort leef (of so het ek in 'n storieboek gelees).Francois Cilliershttps://www.blogger.com/profile/18115076426190748110noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6401079190824045323.post-3900118863917834872009-01-21T16:42:00.000+02:002009-01-21T16:42:00.000+02:00Dis al die koeimis! Ons moet ophou vleis eet en s...Dis al die koeimis! Ons moet ophou vleis eet en soos boesmans begin lewe - een volstruiseier op 'n slag ;)

Welkom terug by blogging, sir!Anonymousnoreply@blogger.com